10:00 - 11:00

Musiekbonbons Ekstra

Met Terrance April

Nou op die lug: 11:00 - 11:30

Taaldinge

Met Ina Strydom

Ina Strydom

Volgende: 11:00 - 11:30

Taaldinge

Met Ina Strydom

13:00 - 15:30

Sondag met Fritz

Met Ian Wessels

Tuis | Foto's | Jo-Andra, die hoenderboer

Jo-Andra, die hoenderboer

Ingestuur deur: Haidee Muller-Isaacs

Gesien: 384

Soos gehoor in driesestig: Jo-Andra Cloete het ‘n geleentheid gesien, en dit aangegryp toe sy tydens haar kraamverlof besluit het om hoenders te verkoop. Vandag huur sy ‘n lappie grond by Joostenbergvlakte, want haar hoenderboerdery het baie gegroei. En sy skep ook nou werk vir ander. Haidee Muller-Isaacs het daar gaan inloer.

POTGOOI (gewildste)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: