05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Nou op die lug: 06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Derrich Gardner

Volgende: 10:00 - 10:05

Nuus

10:05 - 11:00

Reis sonder grense

Met Johan Rademan

Tuis | Foto's | Jupiter in opposisie

Jupiter in opposisie

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1361

Ons sonnestelsel se grootste planeet, Jupiter, het gisteraand (19 Augustus 2021) en vanoggend helderder vertoon omdat dit in opposisie is – dié planeet, die Aarde en die Son lê in ‘n reguit lyn. Jupiter het om 18:00 opgekom, en was in opposisie om 02:00. – TimesLive.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: