05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Nou op die lug: 06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Derrich Gardner

Volgende: 10:00 - 10:05

Nuus

10:05 - 11:00

Reis sonder grense

Met Johan Rademan

Tuis | Foto's | Koebaai korporatiewe wêreld, hallo groenteskoffel!

Koebaai korporatiewe wêreld, hallo groenteskoffel!

Ingestuur deur: Mariska Spoormaker

Gesien: 679

Soos gehoor in driesestig: Geraldine Pietersen, Marnell van Schoor & Christolene Davids – Twee jaar gelede het die Baaise sakevrou Marnell van Schoor haar hond en haar tas in haar motor gepak en vir ewig uit die korporatiewe wêreld gery na ‘n familieplaas in die Tsitsikamma. Daar het sy saam met tien plaaslike vroue organiese groenteverbouing begin, wat onder meer fisieke skoffelwerk insluit.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: