23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Vrydag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

05:55 - 06:00

Ikra

Tuis | Foto's | Koebaai korporatiewe wêreld, hallo groenteskoffel!

Koebaai korporatiewe wêreld, hallo groenteskoffel!

Ingestuur deur: Mariska Spoormaker

Gesien: 614

Soos gehoor in driesestig: Twee jaar gelede het die Baaise sakevrou Marnell van Schoor haar hond en haar tas in haar motor gepak en vir ewig uit die korporatiewe wêreld gery na ‘n familieplaas in die Tsitsikamma. Daar het sy saam met tien plaaslike vroue organiese groenteverbouing begin, wat onder meer fisieke skoffelwerk insluit.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: