07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Renske Jacobs , Gustav Greyling

Nou op die lug: 09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

Eloise Cupido

Volgende: 11:30 - 12:00

Groeipyne

Met Anthea Fredericks

12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Tuis | Foto's | Koebaai korporatiewe wêreld, hallo groenteskoffel!

Koebaai korporatiewe wêreld, hallo groenteskoffel!

Ingestuur deur: Mariska Spoormaker

Gesien: 514

Soos gehoor in driesestig: Reg vir skoffelaksie – Twee jaar gelede het die Baaise sakevrou Marnell van Schoor haar hond en haar tas in haar motor gepak en vir ewig uit die korporatiewe wêreld gery na ‘n familieplaas in die Tsitsikamma. Daar het sy saam met tien plaaslike vroue organiese groenteverbouing begin, wat onder meer fisieke skoffelwerk insluit.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: