21:00 - 21:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 21:10 - 21:20

Laataandboekvoorlesing

Volgende: 21:20 - 22:10

Musiekbonbons

Met Terrance April

22:10 - 22:30

Islam in Fokus

Met Shahieda Carlie

Tuis | Foto's | Kry ‘n reënwatertenk, sê Baaise waterheld

Kry ‘n reënwatertenk, sê Baaise waterheld

Ingestuur deur: Mariska Spoormaker

Gesien: 363

Soos gehoor in driesestig: Met die gesamentlike stand van Nelson Mandelabaai se damme wat nou op 10% staan, het die munisipaliteit begin met ‘n veldtog van waterhelde om erkenning te gee aan inwoners wat alles in hulle vermoë doen om so min as moontlik munisipale water te gebruik. Een van hierdie waterhelde is Kierie Slabbert van Despatch. Hy het ook ‘n dam gebou wat 18 000 liter reënwater kan hou.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: