23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Donderdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Foto's | Kry ‘n reënwatertenk, sê Baaise waterheld

Kry ‘n reënwatertenk, sê Baaise waterheld

Ingestuur deur: Mariska Spoormaker

Gesien: 504

Soos gehoor in driesestig: Met die gesamentlike stand van Nelson Mandelabaai se damme wat nou op 10% staan, het die munisipaliteit begin met ‘n veldtog van waterhelde om erkenning te gee aan inwoners wat alles in hulle vermoë doen om so min as moontlik munisipale water te gebruik. Een van hierdie waterhelde is Kierie Slabbert van Despatch. Hier staan hy by sy 10 000 liter tenks.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: