06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Nou op die lug: 10:00 - 10:05

Nuus

Volgende: 10:00 - 10:05

Nuus

11:05 - 11:45

Saterdagresep

Met LiMari Louw

Tuis | Foto's | Kyk net hierdie staatsaanklaer se Konsalik-boeke!

Kyk net hierdie staatsaanklaer se Konsalik-boeke!

Ingestuur deur: Mariska Spoormaker

Gesien: 1652

Soos gehoor in driesestig: In die hof tel net die harde feite vir Anschen Conradie, senior staatsaanklaer op Mkhanda in die Oos-Kaap. Maar in Anschen se huis vind jy fiksieboeke vir Afrika én…die heel belangrikste… die volledige versameling van Heinz Konsalik se in-Afrikaans vertaalde boeke wat sy oor ‘n periode van 40 jaar versamel het. Mariska Spoormaker wou by Anschen, ook ‘n bekende boekeresensent, weet hoekom sy so dol is oor Konsalik se verhale.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: