18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 18:10 - 19:00

RSG Geldsake met Moneyweb

Met Ryk van Niekerk

Ryk van Niekerk

Volgende: 19:00 - 19:05

Nuus

19:05 - 19:15

Aandboekvoorlesing

Tuis | Foto's | Loop met jou visse

Loop met jou visse

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 834

Jerry Huang van Taiwan is versot op sy troetelvisse, soveel so dat hy ‘n stootwaentjie vir hulle ontwerp het. Hy sê dit gee visse ‘n kans om die wêreld buite die water te sien. Die wa, wat sowat R6 000 kos, het ‘n filtreer- en suurstofstelsel.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: