23:00 - 23:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Tjil

Met Jacques Arendt

Jacques Arendt

Volgende: -

-

Tuis | Foto's | Maar is dit mode?

Maar is dit mode?

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 895

Die Franse modehuis, Balenciaga, het op sosiale media deurgeloop oor sy nuwe reeks tekkies, wat so verslete lyk dat dit “net sowel op ‘n ashoop gevind kan word.” ‘n Paar tekkies van die “Fully Destroyed”-reeks sal jou £1 290 uit die sak jaag.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: