23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Woensdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Foto's | Max Kulati – ‘n man van krag

Max Kulati – ‘n man van krag

Ingestuur deur: Mariska Spoormaker

Gesien: 846

Soos gehoor in driesestig: Toe sy rugwerwels ses jaar gelede verbrokkel en hy in ‘n rolstoel beland het, het Max Kulati van Kariega besluit sak en as is nie vir hom nie. Hy begin toe met kragoptel. Na vele seges in dié sport, het hy besluit om oor te slaan na liggaamsbou, en toe ryg hy weer die titels in. Nou gaan hy Suid-Afrika verteenwoordig in die Internasionale Liggaamsboufederasie se Wêreldkampioenskap in Slowenië. Foto: Mariska Spoormaker

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: