RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.
Voorlesings van gewilde en klassieke boeke word weer uitgesaai vir herluister en opnuut geniet.
Barrie Ferreira praat met Mareli Bothma, ‘n kenner op die gebied van Generasie Z, Milleniërs en Generasie Alpha om ‘n beter idee te kry van hoe ouer en jonger generasies mekaar beter kan verstaan en saamwerk in die werksplek. Hy vind ook uit wat is Suid Afrikaners se gunsteling emojis is wanneer hulle met hulle selfone kommunikeer.
Haidee Muller-Isaacs gesels met Meg van Wyk oor haar debuut-kortspeler. Haar man se skielike dood kort ná hulle huwelik in 2017 was die inspirasie.
Nuwe en klassieke werk, wat volwasse temas en taal kan insluit, word voorgelees vir die luisteraar wat ook luisteruitdagings waardeer.
Reggie Philander se op-en-wakker musiekkeuse en unieke aanbiedingstyl sal sorg dat jy elke Vrydagaand uit jou stoel spring om die dansvloer aan te vat!
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za