23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Saterdag)

Volgende: 05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Tuis | Foto's | Nebra-bronsskyf

Nebra-bronsskyf

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 774

Die Nebra-bronsskyf, wat die hemelruim uitbeeld en sover bekend die wêreld se oudste sterrekaart is, gaan by die Britse Museum tentoongestel word. Dis sowat 3 600 jaar oud en dateer uit die Bronseeu. Dis in 1999 in Duitsland opgediep.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: