15:05 - 15:20

Middagvervolgverhaal

Nou op die lug: 15:20 - 18:00

Spitstyd

Met Sue Pyler

Sue Pyler

Volgende: 18:00 - 18:10

Nuus & Weer

18:10 - 19:00

RSG Geldsake met Moneyweb

Met Ryk van Niekerk

Tuis | Foto's | Oupa Enrique

Oupa Enrique

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 460

Enrique, ‘n suidelike geelkuifpikkewyn, wat in die St. Louis se dieretuin in Missouri woon, het spesiale stewels gekry omdat hy weens ouderdom las van artritis het. Enrique se geskatte ouderdom is 30. Dié pikkewyne leef net sowat 10 jaar in die natuur.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: