23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Vrydag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

05:55 - 06:00

Ikra

Tuis | Foto's | Palie, skoolhoof van die jaar

Palie, skoolhoof van die jaar

Ingestuur deur: Haidee Muller-Isaacs

Gesien: 857

Soos gehoor in driesestig: Dis hoe Renate vd Westhuizen se leerders en geliefdes haar ingewag het by die lughawe – Haar leerders en onderwysers noem haar Palie. Sy is Renate van der Westhuizen, hoof van die Apex Hoërskool in Eersterivier. Sy is die algehele wenner in die Nasionale Toekennings van die Departement van Basiese Onderwys in die kategorie: Sekondêre Skoolleierskap.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: