23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Woensdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Foto's | Palie, skoolhoof van die jaar

Palie, skoolhoof van die jaar

Ingestuur deur: Haidee Muller-Isaacs

Gesien: 925

Soos gehoor in driesestig: Palie kry haar toekenning – Haar leerders en onderwysers noem haar Palie. Sy is Renate van der Westhuizen, hoof van die Apex Hoërskool in Eersterivier. Sy is die algehele wenner in die Nasionale Toekennings van die Departement van Basiese Onderwys in die kategorie: Sekondêre Skoolleierskap.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: