12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Nou op die lug: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

Martelize Brink

Volgende: 14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

15:00 - 15:05

Nuus

Tuis | Foto's | Pigcasso skenk geld vir diere in Oekraïne

Pigcasso skenk geld vir diere in Oekraïne

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 783

Die opbrengs van ‘n abstrakte skildery deur Suid-Afrika se kunssinnige swyn, Pigcasso, wat glo die inval in Oekraïne uitbeeld, sal geskenk word aan ‘n diereskuiling in dié oorloggeteisterde land. Die kunswerk is binne minute vir R33 000 verkoop.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: