15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Programskedule

Programskedule

Suzanne Paxton

12:00 - 13:00

Nuus en aktualiteit op sy beste.

Martelize Brink

13:00 - 14:45

Jou blik op die wêreld om jou – ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.

Geen aanbieders

14:45 - 15:00

AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie
Regie: Denver Vraagom
EPISODE
36: Wilma keer terug van Kaapstad af, waar sy dominee Malan gaan aankla het by die kerkraad. Albert en Marita besluit om nog ‘n ruk lank aan te bly, en word deur Wilma vir ete genooi by Ronel se restaurant. Ester sit ‘n goeie woord in vir Albert by Ronel, en vra haar om haar pa met sy nuwe meisie te aanvaar.

Geen aanbieders

15:00 - 15:05

Die jongste plaaslike en internasionale nuus.

Willem Pelser

15:05 - 17:45

‘n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in ‘n japtrap by die huis kry!

Geen aanbieders

17:45 - 18:00

‘n Blits-oorsig van die dag se nuusgebeure.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: