09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

Nou op die lug: 11:30 - 12:00

Groeipyne

Met Anthea Fredericks

Anthea Fredericks

Volgende: 12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

Tuis | Foto's | Raai Wie Regeer die Huis?

Raai Wie Regeer die Huis?

Ingestuur deur: Heilie Boulogne

Gesien: 1034

Gisteroggend was die temperatuur in Parys minus 7 grade. Dit was Bibberrrrr! Koud en ons drie brakkies het nie geroer van die bank nie. Hulle is al drie “aanneem” hondjies en is van links na regs Bonnie, Katy en Beertjie. Elkeen het hulle eie karakter en hou ons op ons tone. Hulle is ook ons alarmstelsel en sover kon niemand nog ongesiens of ongehoord by hulle verby kom nie. Ons is Groot Diere Liefhebbers!

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: