12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Nou op die lug: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

Martelize Brink

Volgende: 14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

15:00 - 15:05

Nuus

Tuis | Foto's | Seldsame swart diamant

Seldsame swart diamant

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 2905

Die wêreld se grootste geslypte diamant was gister die eerste keer te sien voor dit te koop aangebied sal word. Die diamant sal na verwagting sowat $5 miljoen (R77 miljoen) haal. Die Enigma, die naam van die seldsame swart diamant, is op uitstalling in Dubai in die Verenigde Arabiese Emirate. Die diamant is vermoedelik geskep toe ‘n meteoriet of ‘n astroiëde die Aarde getref het. Só lyk ‘n swart diamant, ook bekend as ‘n corbonadodiamant.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: