23:10 - 23:59

Geestesgesondheid

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Woensdag)

Volgende: 05:00 - 05:30

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:30 - 05:55

Musiek op RSG

Tuis | Foto's | Sirene Paulse van Somerset-Wes

Sirene Paulse van Somerset-Wes

Ingestuur deur: Haidee Muller-Isaacs

Gesien: 197

Soos gehoor in driesestig: Sirene Paulse van Somerset-Wes het na ‘n ernstige verkoue in 2019, gesukkel om die gevoel van naalde en spelde in haar regterbeen af te skud. Twee jaar later was sy ‘n kwadrupleeg. Die ma van twee vertel vir Haidee Muller-Isaacs hoe sy weier om op te hou veg om haar lewe terug te kry. Hier is sy in die hospitaal nadat die siekte haar platgetrek het. Sy is sedertdien in ‘n rolstoel, maar glo vas dat sy eendag weer sal kan loop.

POTGOOI (gewildste)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: