12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Nou op die lug: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

Martelize Brink

Volgende: 14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

15:00 - 15:05

Nuus

Tuis | Foto's | Stutterheim se kunstenaar

Stutterheim se kunstenaar

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1451

Soos gehooor in #alhoebekker se voelgoedstorie: Zolani Sabalana (40) is van Stutterheim.  Hy is die amptelike kunstenaar op die dorp. Hy het hierdie onooglike vraghouer omskep in ‘n pragstuk. Zolani het op die ouderdom van 10 jaar altwee sy hande verloor. Hoe kry hy dit reg om te skilder?

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: