11:30 - 12:00

Doen jou eie ding

Met Ryk van Niekerk

Nou op die lug: 12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Suzanne Paxton

Volgende: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

Tuis | Foto's | Vierwielmotorfiets of motor?

Vierwielmotorfiets of motor?

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 3058

Teen R65 000 is die Bajaj Qute die goedkoopste motor in Suid-Afrika. Dit het ‘n topsnelheid van 70 km/h,  en om die tenk vol te maak, sal jou net R160 kos! Ernest Page, ‘n motorjoernalis, reken dit is eerder ‘n vierwielmotorfiets as ‘n motor. Wat dink jy?

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: