15:05 - 15:20

Middagvervolgverhaal

Nou op die lug: 15:20 - 17:30

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:30 - 18:30

RSG Geldsake met Moneyweb

Met Ryk van Niekerk

18:30 - 19:00

Spesiale uitsending

Tuis | Foto's | Voetslaan sit in Peet (77) se gene

Voetslaan sit in Peet (77) se gene

Ingestuur deur: Mariska Spoormaker

Gesien: 475

Soos gehoor in driesestig: As boer op sy Vrystaat-plaas het Peet Claasen al ernstig begin stap. Ná sy aftrede het hy Baai toe getrek, en is een van dié hawestad se bekendste voetslaners. Een van die toekennings van Nelson Mandelabaai se Voetsac-voetslaanklub is die Peet Claasen-toekenning vir die mees ywerige beginnervoetslaner. FOTO: Mariska Spoormaker

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: