15:00 - 16:00

RSG Konsertbederf

Met Willem Pelser

Nou op die lug: 16:00 - 17:00

Spesiale uitsending

Met Flip Loots

Flip Loots

Volgende: 17:00 - 18:00

Dis gospel

Met Jacqui January

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Foto's | Wetenskaplikes vereer Zelenski

Wetenskaplikes vereer Zelenski

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 910

Wetenskaplikes het die Oekraïense president, Wolodimir Zelenski, vereer deur ‘n 150 miljoen jaar oue ongewerwelde seedier na om te vernoem. Die dier sonder ‘n benige interne skelet met tien arms en skerp tentakelagtige kloue is in Afrika ontdek, en staan nou bekend as Ausuchicrinites Zelenskyyi of A.zelenskyyi. Kenners het die dier wat aan seesterre, seekomkommers en seekatstaiings verwant is, na die president vernoem uit erkenning vir sy moed en dapperheid om Oekraïne in die voortslepende oorlog teen Rusland te verdedig.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: