08:00 - 09:00

Praat Saam

Met Lynette Francis-Puren

Nou op die lug: 09:00 - 11:30

alhoebekker

Met Amore Bekker

Amore Bekker

Volgende: 11:30 - 12:00

Finansies

Met Amore Bekker

12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Tuis | Foto's | Wyn in papierbottels

Wyn in papierbottels

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 232

‘n Britse wynmaker verkoop sy wyn nou in papierbottels. The English Vine se koolstofvoetspoor is 84% kleiner danksy die skuif. Die bottels is vyf keer ligter as glasbottels. Die bottels het ‘n bioafbreekbare houer binne-in.

POTGOOI (gewildste)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: