Blapse en flaters op lug: Amore Bekker

Ons vier Wêreldradiodag al sedert verlede week met verskeie gesprekke en uittreksels uit die argief. Maar alles op lug verloop nie altyd so klopdisselboom nie. Amore Bekker het geen bekendstelling nodig nie. Sy was dekades lank ’n omroeper, eers by kommersiële en streeksradiostasies en toe 20 jaar by RSG. Amore is deesdae ‘n raakprater en ’n skrywer, en sy sluit nou by ons aan.