Brandpunt 27 Junie 2022

COPE lê ‘n strafregtelike klag teen Arthur Fraser. Panyaza Lesufi neem die leisels oor as ANC-voorsitter in Gauteng. Die G7-beraad begin in Duitsland.