Despatch-leerlinge jubel oor hul ‘beste’ onderwyser

Die leerlinge van Hoërskool Despatch jubel nadat Kosie Smit, hulle fisiese natuurwetenskappe onderwyser, uit 700 genomineerde onderwysers landwyd deur Solidariteit se Onderwysgilde as die Hoërskool-onderwyser van die Jaar aangewys is. ‘n Paar van die leerlinge het vir Mariska Spoormaker vertel hoe hulle voel.