Die rol van familieondernemings

André Diederichs praat oor die rol van familieondernemings in Suid- Afrika, hulle unieke uitdagings en die nalatenskap van hierdie ondernemings.