HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 1262

Shoki besoek Sebastiaan op die plaas om te hoor of dit finaal uit is tussen hom en Nadia. Gustav daag op met verblydende nuus.