Hoe werk die SAUK se geteikende bedryfsmodel?

Gustav Greyling praat met Ian Plaatjies, bedryfshoof van die SAUK. Hy verduidelik hoe die openbare uitsaaier se geteikende bedryfsmodel werk, wat die rol van ‘n ‘outydse’ openbare uitsaaier is in ‘n moderne wêreld van tegnologie en gefragmenteerde mediaverbruik, en dat die TV-lisensie nie net vir die TV betaal nie.