Jool is terug!

Evan Beck van die Noordwes Universiteit is opgewonde oor Jool wat terug is op kampus, en vertel wat die doel van hierdie studentebyeenkoms is.