Kiskenades – Episode 18

Danie Donkie en Katryn Kraai leer meer oor musiekinstrumente. Hulle hoor hoe elke instrument afsonderlik én saam klink. Kom maak musiek saam met die speelgoed van die speelgoedkis!