Kiskenades – Episode 8

Jerome vergeet een van sy speelgoed onder die bed. Hoe sal die ander speelgoed hom in die speelgoedkis kry voor ouma se stofsuier hom opsuig? Die speelgoed leer dat vele hande, ligte werk maak.