Maak jou eie Kersgeskenke

Nadine Scwartz het ‘n passie vir hergebuik, kreatiwiteit, handwerk en naaldwerk. Kersfees is om die draai, en indien jy nog nie geskenke gekoop het nie, oorweeg dit om jou eie te maak. Nadine gee ‘n paar sakpas geskenkidees.