RSG Landbou 20 Januarie 2022

Ons hoor wat met kommoditeitspryse gebeur, aangesien kenners groot druk op pryse voorspel as gevolg van die nat toestande. Johan van den Berg is op sy pos met nuus oor die weer. Chris Derksen gee terugvoer oor die jongste vleispryse.