RSG Landbou 21 Januarie 2022

Dr. Chris de Brouwer is die wetenskaplike bestuurder van die veekundedirektoraat by die Wes-Kaapse Departement van Landbou. Dié departement het onlangs ‘n veer in die hoed verdien vir iets wat met wolgradering tew make het.