Spektrum 2 Desember 2021

Kenners meen die vierde vlaag Covid swiep reeds deur Gauteng – ons vind uit of die syfers dit staaf. Mense verloor al hulle werk omdat hulle nie wil inent nie. Nuwe navorsing wys huishoudings kan hulle skuld beter diens as in die verlede. Pas op wat jy kwytraak op sosiale media. Koekies vir koeëls – ons vra waarom die Weermag ‘n rits bakkerye oopmaak.