Vyftienjarige is ruiterkunskampioen

Junika Hugo vertel vir Martelize Brink van ruiterkuns. Dié 15-jarige ry Amerikaanse saalperde. Sy is opgeneem in die Senior Vyfgang Protea Ruiterkunsspan wat in Julie in die VSA sal deelneem aan die Wêreldbekerkompetisie.