Volgende: 15:00 - 15:05
Nuus
Potgooi
Jongste Potgooie
Sosiale emosionele geletterdheid
Samara Cloete praat oor sosiale emosionele geletterdheid, en hoe jy dit aanleer.
Spektrum 27 Junie 2022
Die Oos-Kaapse Drankraad reageer skerp op die dood van 21 tieners in ‘n taverne in Oos-Londen. Die direkteure van vyf Gautengse skole word ondersoek vir beweerde bedrog en wanadministrasie. Mense in Sydney in Australië betoog weer teen klimaatsverandering.
Regsake 27 Junie 2022
Igna Klynsmith bespreek ‘n saak oor die skikking van agterstallig huurgeld/ Hy praat ook oor die PIE-wet (Prevention of Illegal Eviction from Unlawful Occupation of Land Act) en hoe om ‘n uitsettingsbevel te bekom. Veronique van Heyningen praat met regskenner Volker Kruger oor artikel 7 (3) van die Wet op Egskeidings.
Dié mode-items laat jou ouer lyk
Stylredakteur Fanie Cronjé gee raad oor watter mode-items jy eerder moet vermy omdat dit jou ouer laat lyk.
HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 1348
Rinus drink koffie in Katswink, maar dan gebeur iets onverwags.
Top Stories
POTGOOI (aanddiens)
INTERAKTIEF
- SMS 45889 (R1,50 per SMS)
- WhatsApp 076-536-6961
(slegs stemboodskappe) - Teken in op nuusbrief