15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Alhoebekker

Dinsdag 9 Junie 2020

O, die donkie! 9 Junie 2020

Annemarie van Zyl praat oor donkie-standbeelde in Suid-Afrika, die slagting van donkies, en donkiekarretjies.

Maandag 8 Junie 2020

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 1030

Alwyn en Abel klim deur die toue om te boks, en die geskil finaal te besleg.

Maandag 8 Junie 2020

Kies die regte bril vir jou gesigvorm

Hannon Bothma gee raad oor hoe om 'n brilraam te kies.

Vrydag 5 Junie 2020

The Wilds herleef

The Wilds is 'n park van 40 hektaar naby die Johannesburgse middestad. 'n Kunstenaar, James Delaney, het die afgelope paar jaar die park reggeruk het. Dit het begin as 'n stokperdjie om die bome te snoei, maar het ontwikkel in 'n groot regrukprojek. Danksy James het die mense in Jozi nog 'n park om in te gaan loop.

Vrydag 5 Junie 2020

Antoinette sê… 5 Junie 2020

Antoinette Pienaar praat oor stories wat stertjies kry.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: