09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

Nou op die lug: 11:30 - 12:00

Groeipyne

Met Anthea Fredericks

Anthea Fredericks

Volgende: 12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Doen jou eie ding

Maandag 27 Julie 2020

Doen jou eie ding 28 Julie 2020

Ryk van Niekerk praat met 'n entrepreneur wat maatskappye help met in- en uitvoere.

Maandag 22 Junie 2020

Doen jou eie ding 23 Junie 2020

Ryk van Niekerk praat met Pieter Geldenhuys van Luxury Safaris Southern Africa oor hoe besighede in die toerismebedryf die inperking en Covid-19-uitdagings hanteer.

Dinsdag 26 Mei 2020

Doen jou eie ding 26 Mei 2020

Waar kan entrepreneurs orals hulp kry om die inperking te oorleef?

Dinsdag 24 Maart 2020

Doen jou eie ding 24 Maart 2020

Ryk van Niekerk praat met Johan van Zyl van Fado Art wat vetplantprodukte aan Checkers en kwekerye lewer.

Maandag 24 Februarie 2020

Doen jou eie ding 25 Februarie 2020

Ryk van Niekerk kyk na besighede met interessante name, soos IT'S NOT MADE IN CHINA! wat water, sakke en hemde verkoop wat uit herwinde bottels gemaak word.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: