15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Driesestig

Donderdag 18 November 2021

Skarebestuur

Dr. Johan Minnie vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe skarebestuur by groot geleenthede, soos musiekfeeste, gedoen word.

Donderdag 18 November 2021

Geldgids – Episode 20

Daagliks hoor ons op sakenuusverslae en lees ons in sakeverslae woorde waarmee ons nie vertroud is nie of nie weet wat dit beteken nie. In GeldGids se nuwe reeks, GeldAlfabet, verduidelik ons paneel kundiges die algemeenste sakeverwante woorde, van A tot Z, en die betekenis daarvan. In GeldAlfabet bespreek Eduan Basson, gesertifiseerde finansiële raadgewer verbonde aan HGG Finansiële Groep, en prof. JP Smit van die Universiteit Stellenbosch, geldverwante begrippe wat onder die letter G val.

Donderdag 18 November 2021

Jou regte met dienslewering

Prokureur Trudie Broekmann vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe jy lakse stadsamptenare en raadslede tot verantwoording kan roep wanneer daar swak dienslewering is.

Woensdag 17 November 2021

Theuns Jordaan (1971 – 2021)

Eddie Mathewson deel sy herhinneringe aan Theuns Jordaan. Eddie was die bestuurder van handelsmerkuitbreiding en spesiale projekte by Huisgenoot, en het by Skouspel en die Huisgenoot-verhoog by die KKNK baie nou met Theuns saamgewerk.

Woensdag 17 November 2021

Olifanttandpatrone

Prof. Erich Raubenheimer gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor olifanttandpatrone waarin hy ‘n doktorsgraad gedoen het.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: