21:10 - 21:20

Laataandboekvoorlesing

Nou op die lug: 21:20 - 22:10

Musiekbonbons

Met Terrance April

Terrance April

Volgende: 22:10 - 22:30

Islam in Fokus

Met Shahieda Carlie

22:30 - 23:00

Musiek op RSG

Met Sue Pyler-Slabbert

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Driesestig

Vrydag 12 November 2021

Elana Greyling bemagtig landelike vroue

Elana Greyling vertel vir Martelize Brink van haar werk om landelike vroue in Limpopo te bemagtig, om op te staan teen ekoreg-oortredings.

Vrydag 12 November 2021

Watter versoeters is goed vir jou?

Dieetkundige Irene Labuschagne beantwoord vrae oor versoeters, waaroor mense altyd wonder.

Donderdag 11 November 2021

Geldgids – Episode 19

Daagliks hoor ons op sakenuusverslae en lees ons in sakeverslae woorde waarmee ons nie vertroud is nie of nie weet wat dit beteken nie. In GeldGids se nuwe reeks, GeldAlfabet, verduidelik ons paneel kundiges die algemeenste sakeverwante woorde, van A tot Z, en die betekenis daarvan. In GeldAlfabet bespreek Eduan Basson, gesertifiseerde finansiële raadgewer verbonde aan HGG Finansiële Groep, geldverwante begrippe wat onder die letter F val.

Donderdag 11 November 2021

“Staatsamptenare moet met plaaslik vervaardigde motors ry”

Marnus Hattingh praat oor die impak wat dit sou hê indien staatsamptenare met Suid-Afrikaans vervaardigde voertuie sou ry.

Woensdag 10 November 2021

Erica Terblanche se avontuurlike lang asem

Erica Terblanche vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van haar avonture as een van Suid-Afrika se top avontuurresies- en langafstandatlete.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: