11:30 - 12:00

Groeipyne

Met Anthea Fredericks

Nou op die lug: 12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Suzanne Paxton

Volgende: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Driesestig

Vrydag 5 November 2021

“As jy wil help, help ‘n kleuterskool”

Daar is so baie Suid-Afrikaners wat graag ‘n bydrae wil lewer om werklik ‘n verskil in weerlose gemeenskappe te maak, maar weet nie waar om te begin nie. Die maklikste manier is om betrokke te raak by ‘n kleuterskool in een van hierdie gemeenskappe, sê dr. Sarie Snyders van Isivuno Training in Gqeberha. Sy het aan Mariska Spoormaker verduidelik hoekom Isivuno al jare lank spesifiek kleuterskole bystaan.

Vrydag 5 November 2021

Ysterman Wikus de Swardt

Wikus de Swardt vertel vir Martelize Brink wat die voorbereiding vir ‘n Ystermankompetisie behels.

Vrydag 5 November 2021

Makua Bybel

Die Makua Bybel is onlangs in Noord-Mosambiek bekendgestel. Ds. Gerard Olivier van die Oos-Kaap het in die jare negentig met die vertaling negin. Elektroniese ingenieur Jannie Theunissen werk aan ‘n unieke toep wat saam met die Bybel werk. Haidee Muller-Isaacs het by Jannie gaan uitvind van die vertaalproses en sy toepassing.

Vrydag 5 November 2021

V&A Waterkant kry gesogte toekenning

Henry Mathys vertel vir Martelize Brink van die Wêreld Verantwoordelike Toerisme-toekenning wat die V&A Waterkant ontvang het vir hulle werk tydens die pandemie.

Vrydag 5 November 2021

V&A Waterkant kry gesogte toekenning

Henry Mathys vertel vir Martelize Brink van die Wêreld Verantwoordelike Toerisme-toekenning wat die V&A Waterkant ontvang het vir hulle werk tydens die pandemie.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: