23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Donderdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Driesestig

Donderdag 22 Oktober 2020

Restaurante en die pandemie se lesse

René Botha vertel vir Martelize Brink van die lesse wat die restaurantbedryf uit die pandemie moet leer.

Woensdag 21 Oktober 2020

Haastig uit Botswana

Anton Kruger vertel vir Martelize Brink van 'n buitengewone Botswana-ervaring toe hulle groep inderhaas moes grens toe jaag voor dit gesluit het vir die grendeltyd.

Woensdag 21 Oktober 2020

Groter Kruger-omgewing

Die Kruger Nasionale Park is een van die grootste natuurreservate in Afrika. Die omgewing rondom die park, nes die park self, is ‘n groot toerisme-aantreklikheid. Vroeër vanjaar is daar ‘n hotelskool geopen, maar met Covid-19 het die skool en die gebied, soos baie ander instansies in die toerismebedryf, erg deurgeloop. Jacqui January gesels Alanka Craffert oor die omgewing, die mense en hoe hulle mekaar ondersteun. Jacqui wou by Alanka weet hoe sy in die omgewing beland het…

Woensdag 21 Oktober 2020

Pandemie skep meer werksgeleenthede vir gestremdes

Anton Engelbrecht vertel vir Martelize Brink hoe die pandemie geleenthede skep vir gestremde persone om toegang tot werk te kry.

Dinsdag 20 Oktober 2020

Wêrelddag van Lugverkeerbeheerders

Jurgens Pfaff vertel vir Martelize Brink van sy werk as lugverkeerbeheerder.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: