23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Donderdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Driesestig

Donderdag 15 Oktober 2020

Oud én aktief

Irene Snell-Carroll van Age in Action gesels met Johan Rademan oor hoe om aktief oud te word.

Woensdag 14 Oktober 2020

Maak ‘n stelling met teëls in jou huis

Die geskiedenis van teëls gaan terug tot sover as vierduisend jaar voor Christus. Daardie tyd is teëls gemaak van klei, sand en ander natuurlike bestanddele. Die tegnologie het intussen verbeter, maar teëls word steeds gebruik om 'n visuele impak in en om ons huise te maak. Jacqui January het meer gaan uitvind oor die geskiedenis en gebruike van teëls.

Woensdag 14 Oktober 2020

Skole se uitdagings met Covid-19 – Deel 2

Marquerithe Schreuder deel met Johan Rademan 'n voorskool se belewenis tydens die Covid-19-pandemie.

Woensdag 14 Oktober 2020

Skole se uitdagings met Covid-19 – Deel 1

Sanette Nowers gesels met Johan Rademan tydens skoolgesondheidsweek oor skole se uitdagings te midde die Covid-19-pandemie.

Dinsdag 13 Oktober 2020

Wanneer tree jou kat of hond vreemd op?

Veearts Dr. Ingrid de Wet gesels met Johan Rademan oor katte en honde se vreemde gedrag, waarvan sommige normaal is.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: