Volgende: 21:00 - 21:10
Nuus & Weer
21:10 - 21:20
Laataandboekvoorlesing
Soek nog potgooi
Geestesgesondheid
Dinsdag 24 Augustus 2021
Geestesgesondheid 24 Augustus 2021
Christelle Webb-Joubert se gas is die aktrise Stephnie Baartman-Peterson. Sy was sewe jaar lank in ‘n huwelik waar sy emosioneel en fisies mishandel is. Sy vertel haar storie.
Dinsdag 17 Augustus 2021
Geestesgesondheid 17 Augustus 2021
Christelle Webb-Joubert gesels met Helena van Blerk. Sy is die ma van ‘n skisofreen.
Dinsdag 10 Augustus 2021
Geestesgesondheid 10 Augustus 2021
Christelle Webb-Joubert praat die bestuurshoof van Stabilis, dr. Michiel van der Merwe, oor die invloed wat die pandemie op substansafhanklikheid gehad het.
Dinsdag 3 Augustus 2021
Geestesgesondheid 3 Augustus 2021
Christelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut Fanie Kriel oor die dood.
Dinsdag 27 Julie 2021
Geestesgesondheid 27 Julie 2021
Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige dr. Ilse Karsten angstigheid.
Top Stories
POTGOOI (aanddiens)
INTERAKTIEF
- SMS 45889 (R1,50 per SMS)
-
WhatsApp 076-536-6961
(slegs stemboodskappe) - Teken in op nuusbrief