07:00 - 08:00

Binnekamer

Met Lizelle de Bruin

Nou op die lug: 08:00 - 09:00

Loof die Here

Met Magdaleen Krüger

Magdaleen Krüger

Volgende: 09:00 - 09:40

Oggenddiens

09:40 - 10:00

Musiek op RSG

Met Eloise Cupido

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Gesondheid

Woensdag 5 Mei 2021

Gesondheid 5 Mei 2021

Meer as 5 000 mense in Suid-Afrika ly aan die seldsame siekte, Tubereuse Sklerose, maar verreweg die meeste is ongediagnoseerd. Tubereuse sklerose is een van die siektes wat tot outisme kan lei.

Woensdag 28 April 2021

Gesondheid 28 April 2021

Wat is die verband tussen outisme en die MMR-vaksien? Marí Hudson gesels verder met prof. Petrus de Vries oor outisme, en Tubereuse sklerose, een van die siektes wat tot outisme kan lei.

Woensdag 21 April 2021

Gesondheid 21 April 2021

Sowat een uit 100 mense is op die outisme-spektrum, maar moontlik is slegs sowat 10% van dié mense in Suid-Afrika gediagnoseer. Baie mense op die outisme-spektrum, maar wat goed funksioneer, word nooit gediagnoseer nie. Tog het hulle probleme wat hulle lewe moeiliker maak. Marí Hudson praat hieroor met prof. Petrus de Vries, ‘n kinder- en tienerpsigiater aan die Universiteit van Kaapstad.

Woensdag 14 April 2021

Gesondheid 14 April 2021

Die Amerikaanse Food and Drug Administration het pas inenting met die Johnson & Johnson entstof in VSA tydelik gestaak. Suid-Afrika het nou ook gesoen. Dit volg nadat ses vroue ná vaksinering bloedstolsels ontwikkel het. Marí Hudson praat met ’n hematoloog oor die onttrekking en die risiko vir stolselvorming tydens Covid, en ná inenting. Wat beteken dit, en wat nou?

Woensdag 7 April 2021

Gesondheid 7 April 2021

Marí Hudson praat met ‘n spesialis oor die ketodieet, wat ketone is, en hoe dit in die liggaam werk.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: